
Showing posts with label Children. Show all posts
Showing posts with label Children. Show all posts
Sunday, May 9, 2010
My troeteldier
Johan praat Vrydag sy tweede mondeling en vandag moes Bennie vinnig vir 'n fotosessie kom sodat ons kan begin om die plakkaat te maak.


Monday, April 19, 2010
Partytjie by Oppikoppi
Sarah se eerste partytjie by Oppikoppi was 'n reuse sukses. Die Troepe het dit so geniet en Sersant Sarah het hulle behoorlik laat werk, terwyl die Mammas rustig in die hoenderhok kon sit en tee drink. As jy nie weet waar om jou seun se volgende verjaarsdagpartytjie te hou nie, bel gerus vir Sersant Sarah by 083 458 3476
Thursday, March 18, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)

















